Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Hy begin toe om te onderrig. Hoe dan? As God of as mens? Deur die bysin: “En mense het gemeen dat Hy die seun van Josef, die timmerman, was” blyk duidelik, dat die nouliks dertigjarige “Hy” nie as God nie, maar as mens die leraarskap op Hom geneem het; want die God in Hom staan in dieselfde verhouding tot die nouliks dertigjarige timmermanseun, as wat die innerlike gees staan tot elke mens. Hierdie moet eers deur passende uiterlike werke, voortvloeiend uit liefde, opgewek word, voordat Hy eiemagtig as selfstandige wese kan optree.  – Skriftekste, Hoofstuk 8, Paragraaf 8

Desktop Kommentaar