Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Waar sou dit vandaan moet kom, as die gees nie vooraf vry en lewend gemaak was nie? Die liggaam is `n uiterlike omhulsel wat afval en vergaan; die siel is die voeding en die liggaam van die gees. As jy egter maar net lees om jou uitwendige, natuurlike insig te verryk, wat moet daar dan van die gees word wat nog nie in voldoende mate tot lewe gewek is nie, en die gelesene dus ook nie met sy lewende geestelike insig opneem nie, en die van buite verskuilde gelese woord met sy lewende kern vul en dit daardeur eers lewend en werksaam maak nie.  – Skriftekste, Hoofstuk 8, Paragraaf 20

Desktop Kommentaar