Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Maar as die gees lewend is, kan jy ook goed lees en jy sal dan deur die lees, of die hoor van My woord, vrugte versamel wat `n lewende kern of grondslag het. Sonder voorafgaande opwekking van die gees oes jy slegs leë omhulsels van die vrug, sonder lewende kern; want die lewende kern is die innerlike, lewende geestelike begrip.  – Skriftekste, Hoofstuk 8, Paragraaf 19

Desktop Kommentaar