Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Sodoende het Hy die Godheid, wat in alle volheid in Hom gesluimer het, steeds meer in Homself opgewek  en bind die na gelang van die mate en graad van Sy werke aan Hom. En toe Hy, soos gesê, byna die leeftyd van dertig jaar bereik het, was die Godheid in Hom dermate ontwaak dat Hy deur Haar Gees van Wysheid `n dusdanige verhewe bekwaamheid verkry het, dat Hy die bekende leraarskap waartoe Hy geroepe was, kon gaan uitoefen.    – Skriftekste, Hoofstuk 8, Paragraaf 15

Desktop Kommentaar