Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Sy handeling het alleen voortgekom uit Sy voortdurende groot liefde vir die goddelike en dus ook uit Sy liefde tot die naaste. Elke daad het Hy aan God opgedra, waarby Hy nooit Sy eie voordeel nie, maar alleen dit van Sy naaste voor oë gehou het. Bowendien het Hy elke dag drie uur in algehele rus aan God gewy.  – Skriftekste, Hoofstuk 8, Paragraaf 14

Desktop Kommentaar