Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Hierdie Josef van Arimatea was `n vriend van Nikodemus en het dit meer in die naam van sy vriend gedoen, wat goed bekend gestaan het, as in sy eie naam. Want Nikodemus was in die geheim `n groot vereerder van Christus, maar uit vrees vir die hoëpriesters en die fariseërs durf hy dit nie heeltemal openlik doen nie; daarom het hy dit aan sy vriend oorgedra wat eweneens, ook in die diepste geheim, `n groot vriend van Christus was. Hierdie kort verklaring was noodsaaklik om dit wat volg, beter te begryp.   – Skriftekste, Hoofstuk 7, Paragraaf 5

Desktop Kommentaar