Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

[7.14] Hierdie edele weetgierigheid sien dit ook goed in, maar tog is sy innerlik verheug oor hierdie geslaagde bevryding van die kruis. Sy balsem die lyk met kosbare speserye, wikkel dit in wit linne en plaas dit dan in `n nuwe graf waarin niemand nog ooit gelê het nie.  

[7.15] Wat wil dit sê? Deur so `n groot nadruk op die woord van die Heilige Skrif word die goddelikheid daarvan ongetwyfeld sigbaar en word ook as sodanig geag en vereer. Dit is die balseming. Want dikwels spreek mens in verhewe terme oor die waaragtigheid en die goddelike grootsheid van die Heilige Skrif; maar dit is die balseming van die dooie liggaam. 

Desktop Kommentaar