Skriftekste |
[7.11] Sy het na Pilatus gegaan en toestemming gevra; dit wil sê: Die weetgierigheid gaan na die wêreld en probeer daar soveel moontlik te vind, wat haar tot bevestiging van die waarheid kan dien. [7.12] As hulle van die wêreld alles ontvang het waarna hulle gesoek het, dan wend hulle hulleself tot die Gekruisigde. Maar hoe? Hulle probeer daar alle woorde en verklarings in `n helder lig te plaas, om hulle te bevry van die geheimsinnige skynbare teensprake wat in die Heilige Skrif voorkom. |
Desktop Kommentaar | |