Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Maar voorwerpe, beelde en begrippe wat via die oor opgeneem is, word getrou onthou. Vanweë hierdie betroubaarheid kan julle spreek, selfs in verskillende tale. So kan julle wat julle eens gehoor of gelees het, ja selfs wat julle gesien het, getrou weergee soos julle dit gehoor, gelees en gesien het, selfs nog na `n lang tyd, sonder dat die indruk vervaag het, terwyl julle via die lig van julle oë nie eens `n beeld wat vir julle duidelik is, natuurgetrou kan nateken nie.  – Skriftekste, Hoofstuk 6, Paragraaf 9

Desktop Kommentaar