Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Julle sien My weliswaar nie met julle oë nie, maar julle sien My des te meer met julle ore en met die oë van julle siel, synde julle bevattingsvermoë. Want die sien met die oë is wel die minste, omdat waargeneemde beelde baie vlugtig is en nie bly bestaan nie. Soos wat die ou spreekwoord dit korrek uitdruk: “Uit die oog, uit die hart.”  – Skriftekste, Hoofstuk 6, Paragraaf 7

Desktop Kommentaar