Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Petrus het jaloers geword op Johannes, omdat hy hom geringer geag het as homself; Johannes was egter deur My verdedig waardeur tegelykertyd bevestig word dat hy sou bly en dit is meer as die “Volg My!” Want dit is beter dat Ek aan iemand sê: “Bly soos jy is”, as dat Ek hom moet gebied om My te volg.  – Skriftekste, Hoofstuk 6, Paragraaf 28

Desktop Kommentaar