Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Maar dan sien Ek altyd nog die Petrus aan die oewer van die meer in julle, aan wie Ek steeds moet vra: “Petrus, het jy My lief?” Want in die geloof is julle wel Petrusse, maar nog lank geen Magdalenas en geen Johannesse, aan wie Ek ook nie gevra of hy My liefhet nie; want Ek het goed geweet waarom hy My gevolg het, hoewel Ek nie aan hom, soos aan Petrus, gesê het nie: “Volg My!”    – Skriftekste, Hoofstuk 6, Paragraaf 26

Desktop Kommentaar