Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Daarom hoef Ek ook nie aan julle te sê: “Raak My nie aan nie!” Maar aan julle sê Ek nog nadrukliker as aan Thomas: “Plaas nie net jou hand in My litteken nie, maar plaas jou oë, ore, hande en voete in My hele skepping, in al My hemele en in al My aan jul e onthulde wonders van die ewige lewe, en glo dat Ek die Een is, Wie dit aan julle gee! En Ek verlang daarom niks anders as dat julle My liefhet nie.  – Skriftekste, Hoofstuk 6, Paragraaf 25

Desktop Kommentaar