Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Maar Ek verskyn nog `n keer en vra julle, Petrusse, nie driemaal nie, maar meer male: “Het julle My lief?” Dan sê julle mond: “Ja!” Maar as Ek net goed in julle harte kyk, lyk dit gereeld soos `n treurige herfsdag, in allerlei smerige aardse newels gehul, en deur al die newels kan Ek dan nie sien of dié “ja” wel in alle erns met gloeiende skrif in die grond van julle hart geskryf staan nie. Dit kan wel daar geskryf staan, maar waarom is daar soveel newels wat die hart dikwels sodanig verduister, dat mens hierdie lewende inskripsie van liefde tot My, nie goed kan waarneem nie?!   – Skriftekste, Hoofstuk 6, Paragraaf 20

Desktop Kommentaar