Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Die drie vrae wat Ek Petrus gestel het, of hy My liefhet, laat oorduidelik sien, dat die “maar net sien en aanbid” nog nie voldoende is om My ryk binne te gaan en die ewige lewe te verwerf nie, soos dit ewe min voldoende is om maar net “Heer, Heer!” te sê.  – Skriftekste, Hoofstuk 6, Paragraaf 18

Desktop Kommentaar