Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

So sien julle My ook elke dag, en wel deur die oor van julle liggaam, as julle My woord lees, en deur die oor van julle siel, wat julle beter begrip verteenwoordig. En omdat julle My op hierdie wyse sien, soos wat Ek ook in julle tot opstanding kom, daarom herken julle My baie goed en aanbid My ook met julle verstand en daarna ook met jul e mond.  – Skriftekste, Hoofstuk 6, Paragraaf 16

Desktop Kommentaar