Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Byvoorbeeld as `n vrou toevallig iets oor `n nuwe mode sou hoor, maar nooit iets daarvan sou sien nie, sou dit haar smaak nie beïnvloed en sou sy haarself nie maklik vir `n nuwe dwase mode gewonne gee nie; maar as sy ook nog afbeeldings daarvan sien, bring dit verwarring in haar goeie eenvoudige smaak en maak die vrou baie gou tot `n dom ydeltuit, wat My meer vererg as tienduisend dwase.  – Skriftekste, Hoofstuk 6, Paragraaf 14

Desktop Kommentaar