Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Dit is dus die lewe waarna Ek dorstig is. Ontelbare male het dié lewe in die dood oorgegaan. Ek het gekom om dit aan die dood te ontruk. Daarom het Ek op die oomblik van die groot verlossing so `n groot dors na daardie verkwiste lewe gehad; maar die dood het sodanig die oorhand gehad, dat die ewig lewende bloed van die Liefde hom nie kon opwek nie.   – Skriftekste, Hoofstuk 5, Paragraaf 6

Desktop Kommentaar