Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

En as daar ook maar een of ander onbelangrike wêreldse beslommernis tussenin kom, word daardie uurtjie heeltemal geskrap of na `n tydstip verskuif waarop hulle gewoonlik die weldadige slaap aankondig en waarop, veral by die vroulike geslag, geen aangename besoek meer te verwag is nie, en mens geen verkwikkende wandeling meer kan maak nie.  – Skriftekste, Hoofstuk 5, Paragraaf 17

Desktop Kommentaar