Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Allerlei wêreldse oorwegings sal dan in julle opkom en as iemand dan tog sou besluit om so `n uur aan My te wy, dan sal hulle hulleself sekerlik nie so erg daaroor verheug nie, maar eerder `n enigsins onbehaaglike teensin ondervind daarby en die minute met ongeduld aftel en na die einde van die aan My gewyde uurtjie uitsien.    – Skriftekste, Hoofstuk 5, Paragraaf 16

Desktop Kommentaar