Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Die enigste wat Ek van julle verlang is slegs die liefde en die handeling daarvolgens. As julle egter maar net lees, in plaas van om die ware lewende liefdeswerke uit te voer en maar net doen wat julle wêreldse sin bevredig, dan vra Ek: Gee jul e My nie asyn met gal, in plaas van lewende water nie? Ek sê vir julle: Hoe meer julle by mekaar lees en niks anders doen as om jul e wêreldse sin te bevredig nie, des te suurder sal die asyn en des te bitterder die gal wees.  – Skriftekste, Hoofstuk 5, Paragraaf 11

Desktop Kommentaar