Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Sê net, kan iemand van julle kinders met `n standbeeld verwek? Of sal `n nog so kunstig geskilderde saadkorrel opkom, as jy dit in die aarde plaas? Nóg die één, nóg die ander! Die lewende kan slegs met die lewende nuwe lewe voortbring; so kan ook die lewende woord slegs in die lewende hart weer vrug dra.    – Skriftekste, Hoofstuk 4, Paragraaf 23

Desktop Kommentaar