Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Die hoer sal, gedryf deur haar pas ontwaakte egte liefde, van haar beroep afsien en sal `n geliefde vrou van die bruidegom word, en sy sal wees soos `n Magdalena, wat eers die laaste onder alle vroue van Israel was, maar toe die ware bruidegom haar geroep het, het sy die eerste onder alle vroue geword wat met die Bruidegom Self die groot opstanding tot die ewige lewe gevier het!    – Skriftekste, Hoofstuk 4, Paragraaf 14

Desktop Kommentaar