Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Sal dit moeilik wees om nog `n sentraalson hierheen te bring? Nee, nie in die minste nie! Ons hoef slegs die eerste en die beste teks uit die Nuwe Testament aan te haal en daar staan al `n nuwe sentraalson voor julle met dieselfde oerlig en met dieselfde krag en uitwerking. Byvoorbeeld: “Ek is die weg, die waarheid en die lewe; niemand kom tot die Vader, behalwe deur My nie.”  – Skriftekste, Hoofstuk 4, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar