Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Wel, uit dié voorbeeld blyk duidelik, dat as iemand `n goeie akker besit en daarnaas oor baie en goeie saad beskik, hy nie suinig moet wees met die saai nie. Want wie ryklik saai, sal ook ryklik oes, maar wie suinig saai, sal suinig oes. En wat is nou daarvoor nodig? As die grond van die akker goed bewerk is, kan jy baie graan daarop saai en geen korrel sal in die goeie aarde verlore gaan nie, maar sal tot `n ryk aar uitgroei.   – Skriftekste, Hoofstuk 2, Paragraaf 6

Desktop Kommentaar