Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Ek sê egter: Vanuit dié standpunt gesien, het die teenspreker wel deeglik gelyk; want as mens maar net dit wil lees waarvan mens duidelik oortuig is dat hy dit in dade kan omsit, sou `n paar hoofstukke nog te veel wees! Maar van `n ander kant bekyk, is die stof wat aangebied word, nooit te veel nie en kan die leser alles dadelik in praktyk bring.  – Skriftekste, Hoofstuk 2, Paragraaf 3

Desktop Kommentaar