Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Kyk, dit is ook hier die geval! Sowel deur die lees van My woord, as deur die luister daarna, kan elke mens vir homself en vir sy broeders `n onmeetlike wins behaal, as hy dit vooraf deur die nalewing van die twee gebooie in `n goudtinktuur verander het. As dit egter nog `n modderpoel is, dan sal die goudstukke wat daarin gewerp was, al was dit nog soveel, hulle sekerlik nie tot `n goudtinktuur maak nie.  – Skriftekste, Hoofstuk 2, Paragraaf 16

Desktop Kommentaar