Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

Werp goudstukke in `n stinkende poel en die bytende swaelsuur in die poel sal die goudstukke oplos en hulle ook tot vuil modder omvorm. Gooi jy daarenteen onedele metale in egte goudtinktuur, dan sal hulle uiteindelik net so lyk soos die edele goud.  – Skriftekste, Hoofstuk 2, Paragraaf 15

Desktop Kommentaar