Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

[2.14] Sal hy in die geval nie elke woord van My lewend en ewig waar in homself opneem, as hy nie al vooraf lewend in homself is nie? As hy egter nie vooraf in homself lewend is nie, sal selfs die mees lewende woord dan nie in hom gedood word nie?  

[2.15] Werp goudstukke in `n stinkende poel en die bytende swaelsuur in die poel sal die goudstukke oplos en hulle ook tot vuil modder omvorm. Gooi jy daarenteen onedele metale in egte goudtinktuur, dan sal hulle uiteindelik net so lyk soos die edele goud. 

Desktop Kommentaar