Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

[1.14] Wie `n goeie bouterrein en geskikte materiaal het, moet ook nie wag om met bou te begin voordat hy te veel boumateriaal opgehoop het nie, want dan sou die hele bouterrein uiteindelik vol lê.  

[1.15] En as die argitek dan kom en hom vra: “Vriend waar wil jy die huis eintlik gebou hê?”, wat sal hy hom dan kan antwoord? Tog maar net: “Daar waar die groot hoop boumateriaal lê!” 

Desktop Kommentaar