![]() | Skriftekste |
[1.4] Kyk, dit is `n deeglike antwoord van die gees, wat elkeen wat baie lees duidelik in homself sal kan vind. [1.5] As so iemand gedurende sy lewe `n paar duisend boeke gelees het, wat `n chaos moet dit dan ten slotte in sy geheue wees. En in die beste geval sien hy na al daardie baie lees nou eers in dat hy eintlik nog niks weet nie.
|
![]() |
Desktop ![]() |