[1.13] As jy uitgesorteerde koringsaad het, saai dit dan op `n sorgvuldig bewerkte akker en jy sal `n goeie en suiwer oes hê.