Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Cado sê: “Swyg! Anders sal jy getuie wees van `n nuwe staaltjie van my welbekende hoflikheid! Daar is die gesluite poort, probeer of iemand jou sal binnelaat. Want hoort jy miskien ook daar?” Minerva sê: “Hou jou smoel! Ek doen wat ek wil en nooit wat jy wil nie! Begryp jy dit?” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 192, Paragraaf 3

Desktop Kommentaar