Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Helena sê: “Nou, ek glo dat jy dit selfs `n bietjie jammer vind, dat ek die helleveeg net goed die waarheid gesê het!” Robert sê: “Nee, liefste Helena, verseker nie, maar dit doen my slegs verdriet aan, vanweë jou reeds redelike hemelse mooi mond, wat selfs al met God gespreek het en my menige voortreflike lesse in die liefde gegee het.” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 192, Paragraaf 11

Desktop Kommentaar