Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Cado sê: “Beste vriend, my medewerking sal jou weinig seën bring; wat vir `n God voorbehou is, is nie vir `n esel weggelê nie! Jy is geroep en uitverkore, ek is nie eens geroep nie, maar ek sal jou desondanks die gevraagde hulp bied. Jy weet immers dat slegs hulle die hemelryk sal besit, wat dit met geweld na hulle toe sal trek! Laat ons dus in God se Naam begin!” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 191, Paragraaf 9

Desktop Kommentaar