Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Ek sê: “Laat ons dan in `n oostelike rigting gaan, waar jy op `n oënskynlike groot afstand twee magtige pilare sal sien. Daar is die vierde groot saal van die voleinding, waar die eintlike hemel eers begin. Neem jou vrou nou met jou saam, sodat jy vanuit My besondere liefde volkome mag binnegaan in die ryk van jou liefde en insig!” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 191, Paragraaf 2

Desktop Kommentaar