Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Robert sê: “Eerlik gesê sou ook vir my `n ander gewaad honderd keer beter gewees het! Ek vind myself nou in die goddelike sterregewaad net in `n gefopte hemelse esel. By God, `n leerbroek en `n jassie van die grofste laken sou vir my beter gewees het! Ek het my in my hele aardse en geestelike lewe nooit so geskaam as hierdie keer in die ellendige hemelsgewaad nie. Kon ek dit maar geruil het vir `n ander!” Helena sê: “Ek sal myne weggee vir die vuilste kombuisvoorskoot, want daar is niks so erbarmlik as om `n koningsgewaad te dra in `n weiland vir varkoppassers nie.” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 191, Paragraaf 14

Desktop Kommentaar