Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Hierop sê Helena: “Vriende, daar is werklik baie voor nodig om in die hemelryk van God te kan binnegaan! Vir my steur niks my hier as soseer die pragtige stralekleed nie. As ek `n baie gewone boerejurk sou gehad het, dan sou hierdie geweierde ingang in die eintlike hemelryk my baie minder gehinder het. Werklik, deur hierdie gebeurtenis sou mens behoorlik kwaad kan word vir die Heer! Eers melk en heuning van die beste kwaliteit en vervolgens `n bitter druppel; en in plaas van hemelbrood, wat mens al eg in oordaad geniet het, kom nou hawermoutpap! Eet smaaklik, dit sal vir my `n eienaardige hemelse soetigheid word! Word ek, sottin, maar eers van die dom kleed verlos, want nou begin dit my regtig ontsettend te hinder. Geval, my liewe Robert, jou uraniaanse sterregewaad jou nog steeds?” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 191, Paragraaf 13

Desktop Kommentaar