Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Robert-Uraniël sê: “Ja, jy het volkome gelyk, maar dat die Heer my dringend versoek het om my vinnig hierheen te begewe en hierdie poort te open, omdat baie belangrike dinge ons daaragter te wagte staan. En nou is ek hier en kan niks met die poort vermag nie. Dit is tog wel ietwat eienaardig, maar ek sal jou raad opvolg. – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 191, Paragraaf 12

Desktop Kommentaar