Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Vertrek na die saal van die voleinding. Robert en Helena, gevolg deur Cado, voor die geslote hemelpoort. Minerva verskyn weer op die toneel

[2.191.1] Almal volg My wil nou vinnig op. Robert-Uraniël kom en sê: “Heer en Vader, alles is georden volgens U wil en U heilige orde!”

[2.191.2] Ek sê: “Laat ons dan in `n oostelike rigting gaan, waar jy op `n oënskynlike groot afstand twee magtige pilare sal sien. Daar is die vierde groot saal van die voleinding, waar die eintlike hemel eers begin. Neem jou vrou nou met jou saam, sodat jy vanuit My besondere liefde volkome mag binnegaan in die ryk van jou liefde en insig!”

Desktop Kommentaar