Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Maar elke kwaad op aarde is nou sy eie regter en die straf volg die sonde te voet. Die hiërargie verlang na hulle ou, wrede priestervryheid, en kyk, dit is hulle gegee, maar sonder materiële mag! As die hiërargieë in die vervolg egter gebruik sal bly maak van hulle wrede vryheid, dan sal hulle daardeur duisende daartoe aansit om van hulle slegte ingesteldheid oor te gaan na `n beter een. Terwyl julle My hier staan en vra, het daar al duisende van Rome afgeval! Kan die tyd dan nog meer verkort word? Is alles nie gedoen vir haar ondergang, wat nou spoedig noodsaaklik sal kom nie? – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 190, Paragraaf 6

Desktop Kommentaar