Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Maak tog net `n einde aan die praktyke van Satan! Met die verdwyn van sy invloed op die sfeer van die menslike handelinge moet die mensdom meer geneig wees tot die goeie en die ware; so nie, dan sal die mensdom hom steeds dieper in die verderf stort. Wel is U raadsbesluite onnaspeurlik en U weë ondeurgrondelik. Dit is aan niemand bekend hoe U te werk gaan om ten slotte alles na die beste bestemming te lei nie. Vir baie wesens is wel `n redelike lang tydsduur vereis voor hulle hulle uiteindelike bestemming bereik. Dus die verkorting van die lang weg en die tydsduur, soos U, o Heer, dit Self aan U volkere belowe het, is wel die vurigste wens van ons, wat God goedgesind is! – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 190, Paragraaf 2

Desktop Kommentaar