Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Ek sê: “Laat dit maar agterweë, vriend Mathia! Hier word geen wet deur My voorgeskryf nie. As Cypriaan wil praat, dan hoef niemand hom dit te belet nie.” Die Fransiskaan sê: “Nee, nee, ek wil nie praat nie, hoewel ek dit byna nie kon nalaat nie. Juis op dié oomblik het Robert teruggekom uit die piramide en ek het my al soos `n kind verheug oor sy verhaal. Hy staan nou voor ons en lyk nie al te opgewek nie; sy gesellin ewe min! Dit het hulle daar kennelik nie so erg meegeval nie. Maar stil nou!” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 156, Paragraaf 9

Desktop Kommentaar