Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Kyk, dit is die plek, waar Ek jou hierdie geheime moet openbaar, en wel na jou eie natuur en geaardheid. Vervolgens deur jou aan almal wat vanweë dieselfde oorsaak met jou in die geestewêreld aangekom het en in jou huis hulle opname moes vind, omdat hulle op aarde al deur gedagtes, gesindheid, woorde, wense en af en toe ook deur hulle werke, min of meer in jou gees gelewe het. – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 155, Paragraaf 9

Desktop Kommentaar