Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Ek sê aan hom: “Beste vriend, broeder en seun Robert. Kyk, die museum is eweneens `n wesenlike deel van jou huis en Ek wil hê dat dit juis jou besonder na aan die hart moet lê. Jy het tot nou toe al baie gedoen en groot dinge volbring, sodat Ek baie tevrede met jou is. Jou gees is baie mooi gevorm, maar jou siel het hier en daar nog te min stabiliteit, wat ook nie anders kan nie, omdat die ontbinding van jou liggaam nog nie volledig opgelos het nie. Hier is die plek waar jou siel tot volkome stabiliteit kan en ook sal raak, maar daarvoor moet nog die een en ander baie goed in ag geneem word! – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 155, Paragraaf 7

Desktop Kommentaar