Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Die Fransiskaan stel hom daarmee tevrede en sê: “Heer, goeie Vader, U het volkome gelyk! Ons is hier in die onverganklike ewigheid en daarin het ons tyd in oorvloed om ons alle insigte te verwerf. Wat sou daar nog ten slotte vir ons oorbly, as ons alle hemelse wysheid op een slag moet verwerk? Niks anders as `n spoedig daarna intredende ewige verveling nie!” Die graaf sê: “Vriend, jy begin alweer `n bietjie satiries te word! Ek sê jou, neem jou in ag, want jy bevind jou op heilige grond! Hou daarom net op met sulke geestighede!” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 155, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar