Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Die Fransiskaan sê: “Heer, wat sal ons alles daarbinne te siene kry?” Ek sê: “Jy sal dit gou genoeg sien! Kyk, `n deel van ons gaste is al binne; hoor jy hulle uitroepe van grenslose verbasing? Ook ons sal ons dadelik daar bevind. Kyk nou aandagtig deur die poort, wat hoog en breed genoeg is, en jy sal al heelwat kan sien. Sê My maar wat jy al moontlikergewys sien.” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 151, Paragraaf 5

Desktop Kommentaar