Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Ek sê jou dat dit slegs `n inleiding is op die binnegaan in die ware hemelryk. Kyk, hierdie aartsvaders, profete, apostels en moeder Maria met Josef, sou jy selfs gladnie kon aanskou, sonder om die lewe daarby te verloor nie, as hulle hulleself in hulle eintlike hemelse gedaante aan jou sou vertoon het. Trek jou egter niks daarvan aan nie, want Ek is immers Self daar om julle almal geleidelik aan in die ware hemel binne te lei; Ek dink, dat Ek die korrekte weg die beste ken.” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 151, Paragraaf 2

Desktop Kommentaar