Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

[1.32.14] Want wat mens glo, glo hy sonder bewys, omdat die geloof op sigself niks anders is as, oftewel `n traagheid, of dikwels ook `n sekere volgsaamheid van die verstand. Eis `n aktiewe verstand egter `n bewys van `n geloofsobjek, en dit kan dan voldoende aan die verstand gegee word, dan hou die geloof sondermeer op om geloof te wees, want dan word dit `n duidelike oortuiging!

Desktop Kommentaar