Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Sy oortuiging was so sterk, dat hy byna nie in staat was om enige twyfel daaroor toe te laat nie, ook al het Ek hom innerlik gewaarsku by al die gewaagde ondernemings, dan het dit hom tog nie verhinder om hom te weerhou van dit wat hy hom nou eenmaal voorgeneem het nie. Want dit was vir hom `n slagspreuk; dat `n reggeaarde Duitser eerder alles sou moet opoffer, as om af te sien van `n eenmaal opgeneemde idee. – Van die Hel tot die Hemel, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 6

Desktop Kommentaar